Rosyne by Dosyne!

Belangrik om te weet vir die wintermaande
July 26, 2018

Fruits du Sud is ‘n internasionale verskaffer van rosyntjies van ‘n hoë gehalte en is deel van die BKB-groep. Ondanks die erge droogte van die afgelope paar jaar kon hy vanjaar sowat 1 000 ton rosyntjies van Weskusboere aankoop.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *